Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Roekeloos ?
Roekeloos ? [boodskap #47135] So, 22 Julie 2001 02:25 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Interessante blad is www.roekeloos.co.za
Re: Roekeloos ? [boodskap #47136 is 'n antwoord op boodskap #47135] So, 22 Julie 2001 04:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Goed genoeg vir my ...
"Davie Davis" gesmeek het vir toestemming om slegs een keer beskermde wild te skiet.[/color]
> Wat wil hy skiet?
> Hy wil 'n seemeeu skiet.
> (Dit was natuurlik 'n paar jaar gelede)
>
> Toe die parlementsvriend uiteindelik toegee net om die geneulery van
> sy nek af te kry, stap die Frikkie daaruit en neurie:
> 'and the seagull's name was Nelson..."
>
>
>>
>
Re: Roekeloos ? [boodskap #47180 is 'n antwoord op boodskap #47135] So, 22 Julie 2001 16:00 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 22 Jul 2001 04:25:58 +0200, "Jonas" wrote:

> Interessante blad is www.roekeloos.co.za
>

Have you heard the seagull scream
het my laat dink aan die dag toe iemand by 'n vriend in die parlement
gesmeek het vir toestemming om slegs een keer beskermde wild te skiet.
Wat wil hy skiet?
Hy wil 'n seemeeu skiet.
(Dit was natuurlik 'n paar jaar gelede)

Toe die parlementsvriend uiteindelik toegee net om die geneulery van
sy nek af te kry, stap die Frikkie daaruit en neurie:
'and the seagull's name was Nelson..."

>
Vorige onderwerp: Kloutjie by die oor?
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Publieke Sosiale Ondersteuning Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 22:06:47 MGT 2024