Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Seekoevlei " deur NP van Wyk Louw
" Seekoevlei " deur NP van Wyk Louw [boodskap #4432] Vr, 24 Maart 2006 01:45 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
SEEKOEVLEI
N.P. van Wyk Louw

Die swart bleshoenders dryf verby
agter die skraal wit riet
en die hele grys vleilandskap word
vol óu verdriet

ek staan weer by 'n wit poel
waar 'n wintermiddag sneeu
en ek is klein en hoor verskrik
'n jakkals uit die rante skreeu
Re: " Seekoevlei " deur NP van Wyk Louw [boodskap #4437 is 'n antwoord op boodskap #4432] Vr, 24 Maart 2006 03:40 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - plaas asb weer die gedig oor die afsterwe van Wilhelm Knobel
hier. Ek's besig om daaraan te herkou.
Mens kry baie min gedigte wat op die dood fokus - ek is nie so seker
dat dit is waaroor dit in die gedig gegaan het nie, eintlik seker meer
oor die nagelate gevoelens.
Vorige onderwerp: " Digter in sy Slaap Oorlede " deur LINA SPIES
Volgende onderwerp: Vir Jonas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 10:39:24 MGT 2024