Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Versekering aan DD
Versekering aan DD [boodskap #42617] Do, 24 Mei 2001 06:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Davie, ek belowe dat ek op geen pos van jou of enige antwoord op 'n pos van
jou enigiets sal skryf wat jy tussen die lyne moet, kan, of wil lees nie.
Ek hou van mense wat lekker relaxed is:))
--
ann...@ctnet.co.za
Wat jy sien is wat dit is.
Re: Versekering aan DD [boodskap #42673 is 'n antwoord op boodskap #42617] Do, 24 Mei 2001 20:01 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 24 May 2001 08:07:40 +0200, "Annette" wrote:

> Davie, ek belowe dat ek op geen pos van jou of enige antwoord op 'n pos van
> jou enigiets sal skryf wat jy tussen die lyne moet, kan, of wil lees nie.
> Ek hou van mense wat lekker relaxed is:))

Kay, gee my 'n paar minute vir ontleding en analisering van dié brief
dan sal ek jou antwoord. :-D

DD
Vorige onderwerp: Re: Weet iemand .............
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Brandstof Verspreiding Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 19:18:52 MGT 2024