Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Afrikaanse musiek
Afrikaanse musiek [boodskap #42364] So, 20 Mei 2001 15:19 na volgende boodskap
Inga Van Meerbergen V  is tans af-lyn  Inga Van Meerbergen V
Boodskappe: 12
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
Wie van die mense op die nuusgroep was by die KKNK in Oudtshoorn? Daar kon
julle gesien het dat nie net Dozi lang hare het nie. Lyk vir my jong mans
met lang hare is deesdae weer gewild in Suid-Afrika.
Wat van Danie Niehaus? Hy het sy hare ook lang gedra, nou bietjie laat sny.
Dozi se eerste Cd "Mercy" is pragtig. Hy het Isizulu geleer op die plaas in
Natal waar hy groot geword.
Die van julle wat die Kunstefees gemis het en wat in Europa bly, gaan kyk op
www.ukkasie.com vir informasie oor die eerste Afrikaanse Kunstefees buite
Suider-Afrika. 26 tot 29 Juliemaand in Wembley en nie in Epping soos die
webbladsy nog vermeld.
Daar sal julle ook die GRAFSTEENSANGERS, vandag se BRIELS kan sien. Regtig
die moeite werd hoor.
Ukkasie is die bymekaarkomplek vir almal wat lief is vir Afrikaans.
Re: Afrikaanse musiek [boodskap #42369 is 'n antwoord op boodskap #42364] So, 20 Mei 2001 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
As ek op die email download knoppie druk vra hy vir 'n wagwoord... Baie
dankie vir die link!!!

Hoekom hulle dit nie in Nederland doen nie, weet ek nie... Sou graag 'n
paar vriende wou saamnooi!!!

Ek gaan DEFINITIEF!!!
__________________________________________________________
"Inga Verreet" skryf in boodskap news:9e8n99$uf1$1@news.planetinternet.be...
> Wie van die mense op die nuusgroep was by die KKNK in Oudtshoorn? Daar kon
> julle gesien het dat nie net Dozi lang hare het nie. Lyk vir my jong mans
> met lang hare is deesdae weer gewild in Suid-Afrika.
> Wat van Danie Niehaus? Hy het sy hare ook lang gedra, nou bietjie laat sny.
> Dozi se eerste Cd "Mercy" is pragtig. Hy het Isizulu geleer op die plaas in
> Natal waar hy groot geword.
> Die van julle wat die Kunstefees gemis het en wat in Europa bly, gaan kyk op
> www.ukkasie.com vir informasie oor die eerste Afrikaanse Kunstefees buite
> Suider-Afrika. 26 tot 29 Juliemaand in Wembley en nie in Epping soos die
> webbladsy nog vermeld.
> Daar sal julle ook die GRAFSTEENSANGERS, vandag se BRIELS kan sien. Regtig
> die moeite werd hoor.
> Ukkasie is die bymekaarkomplek vir almal wat lief is vir Afrikaans.

Re: Afrikaanse musiek [boodskap #42370 is 'n antwoord op boodskap #42364] So, 20 Mei 2001 15:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 20 May 2001 17:19:55 +0200, "Inga Verreet" wrote:
> Wie van die mense op die nuusgroep was by die KKNK in Oudtshoorn? Daar kon
> julle gesien het dat nie net Dozi lang hare het nie. Lyk vir my jong mans
> met lang hare is deesdae weer gewild in Suid-Afrika.
>

Steeds is hulle moffies Inga. Wanneer jy 'n motor van agter verbysteek
en jy wonder hoe lyk die girl met die lang lokke en oorbelle, dan gril
jy wanneer jy sien dat sy 'n snor het!

DD
Re: Afrikaanse musiek [boodskap #42374 is 'n antwoord op boodskap #42370] So, 20 Mei 2001 16:18 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dit maak eerder van jou 'n moffie!!!
Sorry, ek moes net!
________________________________________
"Davie Davis" skryf in boodskap news:faqfgtsij7nfnrriv2uhgbanc6is5jtdha@4ax.com...
> On Sun, 20 May 2001 17:19:55 +0200, "Inga Verreet"
> wrote:
>
>> Wie van die mense op die nuusgroep was by die KKNK in Oudtshoorn? Daar kon
>> julle gesien het dat nie net Dozi lang hare het nie. Lyk vir my jong mans
>> met lang hare is deesdae weer gewild in Suid-Afrika.
>>
> Steeds is hulle moffies Inga. Wanneer jy 'n motor van agter verbysteek
> en jy wonder hoe lyk die girl met die lang lokke en oorbelle, dan gril
> jy wanneer jy sien dat sy 'n snor het!
>
> DD
Vorige onderwerp: afrikaanse lirieke webwerwe
Volgende onderwerp: Afrikaanse musiek, of wie de hel is "Dozi"?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 11:09:07 MGT 2024