Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » afrikaanse lirieke webwerwe
afrikaanse lirieke webwerwe [boodskap #39053] Vr, 09 Februarie 2001 08:44 na volgende boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Leuce:
Ek is op soek na webwerwe met Afrikaanse lirieke op. Enige lirieke. Enige
idees?
Re: afrikaanse lirieke webwerwe [boodskap #39086 is 'n antwoord op boodskap #39053] Sa, 10 Februarie 2001 11:01 Na vorige boodskap
Gustav Franzsen  is tans af-lyn  Gustav Franzsen
Boodskappe: 12
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Kyk by www.afrimusik.com/bands/spinnekop/soet_september (hier is die track
listing en by elke track is die lirieke)

Ook by www.afrimusik.com/bands/compilations/sonvanger (dieselfde hier)

Jy kan ook Voël (Knysna-band) se lirieke by hul album (34Grade Suid) op
dieselfde webwerf kry.

Daar is ook 'n Nederlandse weergawe van Spinnekop se Tiger&Louise op die
"Speak"-seksie.

Gustav

> Leuce:
> Ek is op soek na webwerwe met Afrikaanse lirieke op. Enige lirieke. Enige
> idees?
>
Vorige onderwerp: Ek soek musiek - vir die oueres onder ons
Volgende onderwerp: Afrikaanse musiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 06:40:17 MGT 2024