Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Ek soek musiek - vir die oueres onder ons
Ek soek musiek - vir die oueres onder ons [boodskap #38131] Sa, 06 Januarie 2001 10:14 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hello almal

Ek is opsoek na musiek oor die 60's groep "The Sweet" Hulle het liedjies
soos Wig Wam Bam en Poppa Joe gesing. My ma-hulle het duisende van hulle "7
singles" maar ek kon tot dusver nog net een van hulle liedjies op 'n CD
opspoor. Ek het Napster probeer, maar ek het nie vreeslike sukses met die
gehad nie. Miskien weet een van julle van 'n website wat in 50's en 60's
musiek spesialiseer.
Ek's mal oor meeste van die musiek wat uit daai era kom, so eindelik sal ek
enige inligting aangaande die musiek-era waardeer.

Groete en Dankie

Elaine
--
Check out:
http://www.lost.co.za
http://www.webmagic.co.za
Re: Ek soek musiek - vir die oueres onder ons [boodskap #38150 is 'n antwoord op boodskap #38131] So, 07 Januarie 2001 16:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
probeer: alt.collecting.records

spesiaal vir vra en antwoorde - baie mooi daar !

groete,

Patrick

In article , Elaine
wrote:
> Hello almal
>
> Ek is opsoek na musiek oor die 60's groep "The Sweet" Hulle het liedjies
> soos Wig Wam Bam en Poppa Joe gesing. My ma-hulle het duisende van hulle "7
> singles" maar ek kon tot dusver nog net een van hulle liedjies op 'n CD
> opspoor. Ek het Napster probeer, maar ek het nie vreeslike sukses met die
> gehad nie. Miskien weet een van julle van 'n website wat in 50's en 60's
> musiek spesialiseer.
> Ek's mal oor meeste van die musiek wat uit daai era kom, so eindelik sal ek
> enige inligting aangaande die musiek-era waardeer.
>
> Groete en Dankie
>
> Elaine
> --
> Check out:
> http://www.lost.co.za
> http://www.webmagic.co.za
>
Re: Ek soek musiek - vir die oueres onder ons [boodskap #38151 is 'n antwoord op boodskap #38150] So, 07 Januarie 2001 17:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Probeer ook: cddb.com

"P&L" skryf in boodskap news:ant071614868M3Mb@camerama.demon.nl...
>
>
>
> probeer: alt.collecting.records
>
> spesiaal vir vra en antwoorde - baie mooi daar !
>
> groete,
>
> Patrick
>
>
> In article , Elaine
> wrote:
>> Hello almal
>>
>> Ek is opsoek na musiek oor die 60's groep "The Sweet" Hulle het liedjies
>> soos Wig Wam Bam en Poppa Joe gesing. My ma-hulle het duisende van hulle "7
>> singles" maar ek kon tot dusver nog net een van hulle liedjies op 'n CD
>> opspoor. Ek het Napster probeer, maar ek het nie vreeslike sukses met die
>> gehad nie. Miskien weet een van julle van 'n website wat in 50's en 60's
>> musiek spesialiseer.
>> Ek's mal oor meeste van die musiek wat uit daai era kom, so eindelik sal ek
>> enige inligting aangaande die musiek-era waardeer.
>>
>> Groete en Dankie
>>
>> Elaine
>> --
>> Check out:
>> http://www.lost.co.za
>> http://www.webmagic.co.za
>>
>
Re: Ek soek musiek - vir die oueres onder ons [boodskap #38154 is 'n antwoord op boodskap #38131] So, 07 Januarie 2001 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, ek sal bietjie ondersoek instel, ek het nog nooit regtig by die
binary groepe gaan "uithang" nie, maar ek sal 'n loertjie gaan gooi, en ook
vir my 'n ander newsreader gaan soek.

Elaine

Danielle skryf in boodskap news:vnbh5t46c3nsfqjbmumhu3fecnc5m0vvsu@4ax.com...
> On Sat, 6 Jan 2001 12:14:43 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
> Howdy Elaine, :-)

> Ek sien jy het al baie hulp gekry, maar hier is my raad en hulp aan
> jou. Subscribe aan "alt.binaries.sounds.1960s.mp3". Die ouens waat
> daar uithang pos gereeld mp3's van die spesifieke era van die
> nuusgroep. Daar is natuurlik mp3 nuusgroepe vir elke jaar en tipe
> musiek wat ooit bestaan het. Jy kan dan die mp3's aflaai, en op CD
> brand as jy lus is, en nie 'n Rio of ander MP3 speler het nie.
> Natuurlik sal jy eers 'n ander newsreader moet gebruik, want OE is
> rerig nie baie goed vir binaries nie. Kyk na Gravity of Agent, maar
> wat rerig lekker werk vir binary downloading is "newsbin".
>
> Laat weet as jy verder hulp nodig het.
>
>
>
> -----= Posted via Newsfeeds.Com, Uncensored Usenet News =-----
> http://www.newsfeeds.com - The #1 Newsgroup Service in the World!
> -----== Over 80,000 Newsgroups - 16 Different Servers! =-----
Re: Ek soek musiek - vir die oueres onder ons [boodskap #38155 is 'n antwoord op boodskap #38150] So, 07 Januarie 2001 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Baie dankie, ek sal 'n loertjie gaan "vang".

Elaine

P&L skryf in boodskap news:ant071614868M3Mb@camerama.demon.nl...

> probeer: alt.collecting.records
>
> spesiaal vir vra en antwoorde - baie mooi daar !
>
> groete,
>
> Patrick
Re: Ek soek musiek - vir die oueres onder ons [boodskap #38168 is 'n antwoord op boodskap #38131] Ma, 08 Januarie 2001 06:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Elain jy moet Napigator saam met Napster gebruik. Daardeur kan jy op die
ander Napster servers ook aanteken en nie net die een wat Napster vir jou
kies nie. Ek het ook die "The" uitgehaal en net vir "Sweet" gesoek en 100 en
meer resultate gekry.
Re: Ek soek musiek - vir die oueres onder ons [boodskap #38169 is 'n antwoord op boodskap #38131] Ma, 08 Januarie 2001 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirk Matthee  is tans af-lyn  Dirk Matthee
Boodskappe: 16
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hulle het 'n Greatest Hits album uit...kyk by www.musica.co.za en sit "Sweet" in
as die kunstenaar...hulle wys dan vir jou die omslag van die CD en prys as jy
daarop kliek..

Hoop jy kom reg
Dirk Matthee

Elaine wrote:

> Hello almal
>
> Ek is opsoek na musiek oor die 60's groep "The Sweet" Hulle het liedjies
> soos Wig Wam Bam en Poppa Joe gesing. My ma-hulle het duisende van hulle "7
> singles" maar ek kon tot dusver nog net een van hulle liedjies op 'n CD
> opspoor. Ek het Napster probeer, maar ek het nie vreeslike sukses met die
> gehad nie. Miskien weet een van julle van 'n website wat in 50's en 60's
> musiek spesialiseer.
> Ek's mal oor meeste van die musiek wat uit daai era kom, so eindelik sal ek
> enige inligting aangaande die musiek-era waardeer.
>
> Groete en Dankie
>
> Elaine
> --
> Check out:
> http://www.lost.co.za
> http://www.webmagic.co.za
Re: Ek soek musiek - vir die oueres onder ons [boodskap #38170 is 'n antwoord op boodskap #38169] Ma, 08 Januarie 2001 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dirk Matthee  is tans af-lyn  Dirk Matthee
Boodskappe: 16
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek het nou net weer gaan kyk....altesaam 6 cd's wat wissel van R33 tot R100

Dirkie

Dirk Matthee wrote:

> Hulle het 'n Greatest Hits album uit...kyk by www.musica.co.za en sit "Sweet" in
> as die kunstenaar...hulle wys dan vir jou die omslag van die CD en prys as jy
> daarop kliek..
>
> Hoop jy kom reg
> Dirk Matthee
>
> Elaine wrote:
>
>> Hello almal
>>
>> Ek is opsoek na musiek oor die 60's groep "The Sweet" Hulle het liedjies
>> soos Wig Wam Bam en Poppa Joe gesing. My ma-hulle het duisende van hulle "7
>> singles" maar ek kon tot dusver nog net een van hulle liedjies op 'n CD
>> opspoor. Ek het Napster probeer, maar ek het nie vreeslike sukses met die
>> gehad nie. Miskien weet een van julle van 'n website wat in 50's en 60's
>> musiek spesialiseer.
>> Ek's mal oor meeste van die musiek wat uit daai era kom, so eindelik sal ek
>> enige inligting aangaande die musiek-era waardeer.
>>
>> Groete en Dankie
>>
>> Elaine
>> --
>> Check out:
>> http://www.lost.co.za
>> http://www.webmagic.co.za
Re: Ek soek musiek - vir die oueres onder ons [boodskap #38177 is 'n antwoord op boodskap #38168] Ma, 08 Januarie 2001 19:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 8 Jan 2001 08:38:19 +0200, "Riaan" wrote:

> Elain jy moet Napigator saam met Napster gebruik. Daardeur kan jy op die
> ander Napster servers ook aanteken en nie net die een wat Napster vir jou
> kies nie. Ek het ook die "The" uitgehaal en net vir "Sweet" gesoek en 100 en
> meer resultate gekry.
>
>
Net vir Sweet gesoek?
ô ô... en vir Danielle gekry?

re
Lekker slaap, en droom mooi drome. :-> (Soete Drome Oom Tobie)

En probeer om nie weer so lelik en naar met mense te wees nie.

Liefde en groete,

Sweet Danielle

DD
Re: Ek soek musiek - vir die oueres onder ons [boodskap #38179 is 'n antwoord op boodskap #38168] Ma, 08 Januarie 2001 19:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie ek sal dit kry. Dalk het ek meer sukses hierdie keer :)

Riaan skryf in boodskap news:93bn69$1tau$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Elain jy moet Napigator saam met Napster gebruik. Daardeur kan jy op die
> ander Napster servers ook aanteken en nie net die een wat Napster vir jou
> kies nie. Ek het ook die "The" uitgehaal en net vir "Sweet" gesoek en 100 en
> meer resultate gekry.
>
Re: Ek soek musiek - vir die oueres onder ons [boodskap #38180 is 'n antwoord op boodskap #38170] Ma, 08 Januarie 2001 19:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, ek sal gaan kyk, maar ek wil eindelik ook nou nie 'n CD koop net vir
een of twee liedjies op nie. Miskien is daar ander goed ook op waarvan ek
hou.

Elaine

Dirk Matthee skryf in boodskap news:3A5963ED.B1F6F385@eng.uct.ac.za...
> Ek het nou net weer gaan kyk....altesaam 6 cd's wat wissel van R33 tot R100
>
> Dirkie
>
> Dirk Matthee wrote:
>
>> Hulle het 'n Greatest Hits album uit...kyk by www.musica.co.za en sit "Sweet" in
>> as die kunstenaar...hulle wys dan vir jou die omslag van die CD en prys as jy
>> daarop kliek..
>>
>> Hoop jy kom reg
>> Dirk Matthee
Re: Ek soek musiek - vir die oueres onder ons [boodskap #38195 is 'n antwoord op boodskap #38177] Di, 09 Januarie 2001 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
O my donner hier gaan jy nou weer. Eers het jy vir Elaine in die "bed"
probeer kry en jou gat gesien. Toe maak jy 'n draai by Sue en sien weer jou
gat nou pop hier 'n Danielle op die NG uit en jou klein trilletjie is weer
stokstyf.

Net een raaiskoot van my kant af. JY GAAN WEER JOU GAT SIEN
Re: Ek soek musiek - vir die oueres onder ons [boodskap #38199 is 'n antwoord op boodskap #38195] Di, 09 Januarie 2001 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Riaan wrote:

> O my donner hier gaan jy nou weer. Eers het jy vir Elaine in die "bed"
> probeer kry en jou gat gesien. Toe maak jy 'n draai by Sue en sien weer jou
> gat nou pop hier 'n Danielle op die NG uit en jou klein trilletjie is weer
> stokstyf.
>
> Net een raaiskoot van my kant af. JY GAAN WEER JOU GAT SIEN

En die grootste grap sal natuurlik wees as beide Sue en Danielle'n ou oom met
'n kat is. Arme Davie Davis. Dit laat mens
dink aan daardie storie uit die eerste dae van die Internet,
toe 'n neëntienjarige oudjie die love of his life op die
internet gevind het, net om later uit te vind dat die meisietjie,
met wie hy korrespondeer, 'n tagtigjarige ou man in 'n
ouetehuis is.

Gloudina
Re: Ek soek musiek - vir die oueres onder ons [boodskap #38205 is 'n antwoord op boodskap #38131] Di, 09 Januarie 2001 18:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
As ek 'n toekenning moes maak vir onoselheid, sal julle twee die
eerste prys deel. Altwee is nr 1. te onosel om selfs my brief te
verstaan en nr. 2. te dig om te weet dat Danielle nie eens 'n vroumens
is nie.

DD

On Tue, 09 Jan 2001 15:39:04 GMT, @home.com wrote:

> Riaan wrote:
>
>> O my donner hier gaan jy nou weer. Eers het jy vir Elaine in die "bed"
>> probeer kry en jou gat gesien. Toe maak jy 'n draai by Sue en sien weer jou
>> gat nou pop hier 'n Danielle op die NG uit en jou klein trilletjie is weer
>> stokstyf.

>> Net een raaiskoot van my kant af. JY GAAN WEER JOU GAT SIEN
>
> En die grootste grap sal natuurlik wees as beide Sue en Danielle'n ou oom met
> 'n kat is. Arme Davie Davis. Dit laat mens
> dink aan daardie storie uit die eerste dae van die Internet,
> toe 'n neëntienjarige oudjie die love of his life op die
> internet gevind het, net om later uit te vind dat die meisietjie,
> met wie hy korrespondeer, 'n tagtigjarige ou man in 'n
> ouetehuis is.
>
> Gloudina
Re: Ek soek musiek - vir die oueres onder ons [boodskap #38216 is 'n antwoord op boodskap #38205] Wo, 10 Januarie 2001 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
So toe jy besluit het om nie meer "so lelik met die mense" te wees nie het
jy sommer ook uit die kas geklim en jou gay pakkie aangetrek ????

Ja wel met jou luck met girls is dit dalk maar net die ding wat 'n ou soos
jy moet doen

> As ek 'n toekenning moes maak vir onoselheid, sal julle twee die
> eerste prys deel. Altwee is nr 1. te onosel om selfs my brief te
> verstaan en nr. 2. te dig om te weet dat Danielle nie eens 'n vroumens
> is nie.
>
> DD
Re: Ek soek musiek - vir die oueres onder ons [boodskap #38229 is 'n antwoord op boodskap #38216] Wo, 10 Januarie 2001 21:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Jan 2001 08:22:31 +0200, "Riaan" wrote:

> So toe jy besluit het om nie meer "so lelik met die mense" te wees nie het
> jy sommer ook uit die kas geklim en jou gay pakkie aangetrek ????
>
> Ja wel met jou luck met girls is dit dalk maar net die ding wat 'n ou soos
> jy moet doen
>
>
>> As ek 'n toekenning moes maak vir onoselheid, sal julle twee die
>> eerste prys deel. Altwee is nr 1. te onosel om selfs my brief te
>> verstaan en nr. 2. te dig om te weet dat Danielle nie eens 'n vroumens
>> is nie.

>> DD
>
>

Dit is wat ek bedoel wanneer ek sê dat jou onoselheid geen perke het
nie. Jy was werklik te idioties om te weet dat ek Danielle se brief
gecopy en paste het en dat dit sy woorde was en nie myne nie.

Gloudina het eenmaal (uit vele kere) agtergekom dat sy 'n gek van
haarself gemaak het en bly nou stil soos dit 'n vrou met haar
intelligensievlak betaam maar jy is te domastrant onosel om op te
besef dat die mense vir jou lag
Re: Ek soek musiek - vir die oueres onder ons [boodskap #38272 is 'n antwoord op boodskap #38131] Sa, 13 Januarie 2001 00:14 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Danielle jou neus groei .......
iemand wat so lieg soos jy ......
steel ook

--
Danielle wrote in message ...
-----knip-----------
:Neef Tobie was erg onsteld
:(Oor die sweet Danielle se transformasie)
:Hy gil en skree, "die goedkoop flerrie!"
:En daarna pleeg hy hara-kerrie.
--------nog knip--------------
Vorige onderwerp: Stille Nag
Volgende onderwerp: afrikaanse lirieke webwerwe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 08:39:33 MGT 2024