Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Tyd dat die skole weer begin
Tyd dat die skole weer begin [boodskap #37843] Vr, 15 Desember 2000 07:23 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek is seker daarvan dat Mel, Cleopatra, RamSys en kie almal 'n klomp skool
laaities is wat te donners lelik is om 'n girl te kry om die vakansie by te
gaan kuier. Nou sit hulle die hele vakansie hier en cross postings doen. Hel
dit moet boring wees

Shame boys, ons weet dit is maar moeilik op die ouderdom waar hulle nou in
is, die hormone is omgekrap en as gevolg daarvan is die gesigies so vol
puisies dat jy nie by die huis kan / wil uitkom voor 22:00 nie want anders
spot almal julle.

En omdat jy nie gedurende die dag kan / wil uitkom nie kan jy ook nie eers
'n ou vakansie werkie kry nie, so julle is nog 'n klomp arm gatte ook

Ha Ha Ha .... BUSTED !
Re: Tyd dat die skole weer begin [boodskap #37848 is 'n antwoord op boodskap #37843] Vr, 15 Desember 2000 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Cleopatra  is tans af-lyn  Cleopatra
Boodskappe: 4
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
"Riaan" wrote in message
news:91cgrt$2etj$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek is seker daarvan dat Mel, Cleopatra, RamSys en kie almal 'n klomp skool
> laaities is wat te donners lelik is om 'n girl te kry om die vakansie by te
> gaan kuier. Nou sit hulle die hele vakansie hier en cross postings doen. Hel
> dit moet boring wees

Okay Riaan, I apologised already for my troll... can I go now? :-)

> Shame boys, ons weet dit is maar moeilik op die ouderdom waar hulle nou in
> is, die hormone is omgekrap en as gevolg daarvan is die gesigies so vol
> puisies dat jy nie by die huis kan / wil uitkom voor 22:00 nie want anders
> spot almal julle.
> En omdat jy nie gedurende die dag kan / wil uitkom nie kan jy ook nie eers
> 'n ou vakansie werkie kry nie, so julle is nog 'n klomp arm gatte ook
> Ha Ha Ha .... BUSTED !

Yes... its over now.. I promise to be nicer in future and ignore all
impersonators of me...

But it was kinda fun to vent a bit... :-)

I think I am going to change my nic... and put this stuff all behind me...

Miskien sal ek ook probeer om in 'n Afrikaans ng, Afrikaans te praat...
daar... stel dit jy nou te rus?

--
http://AdderleyStreet.co.za is where I keep my most succulent slaves.
FU if you don't click...
Re: Tyd dat die skole weer begin [boodskap #37859 is 'n antwoord op boodskap #37843] Vr, 15 Desember 2000 20:08 Na vorige boodskap
Magnificent Mel  is tans af-lyn  Magnificent Mel
Boodskappe: 5
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Junior Lid
"Danielle Jackson" wrote in message
news:lqlk3ts5rg69cgjain5ansbs374kcfnaoj@4ax.com...
> On Fri, 15 Dec 2000 09:23:41 +0200, "Riaan" wrote:
>> Ek is seker daarvan dat Mel, Cleopatra, RamSys en kie almal 'n klomp skool
>> laaities is wat te donners lelik is om 'n girl te kry om die vakansie by te
>> gaan kuier. Nou sit hulle die hele vakansie hier en cross postings doen. Hel
>> dit moet boring wees
>> Shame boys, ons weet dit is maar moeilik op die ouderdom waar hulle nou in
>> is, die hormone is omgekrap en as gevolg daarvan is die gesigies so vol
>> puisies dat jy nie by die huis kan / wil uitkom voor 22:00 nie want anders
>> spot almal julle.
>> En omdat jy nie gedurende die dag kan / wil uitkom nie kan jy ook nie eers
>> 'n ou vakansie werkie kry nie, so julle is nog 'n klomp arm gatte ook
>> Ha Ha Ha .... BUSTED !
> Riaan, jy is 'n DOOS!

Erm... did I start this? Sorry if I did....

Note the new nic.... the more gentle sophisticated me... with an abundance
of tolerance for people who need tolerance... :-)

--
http://AdderleyStreet.co.za is where I keep my most succulent slaves.
FU if you don't click...
Vorige onderwerp: Eksamen- inligting!
Volgende onderwerp: Re: Onderwys Hier Onder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:21:39 MGT 2024