Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » radio internet
radio internet [boodskap #37676] Ma, 11 Desember 2000 08:21 na volgende boodskap
andr...  is tans af-lyn  andr...
Boodskappe: 62
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
hi

ek het onlangs in 'n tydskrif gelees oor iemand wat internet beskikbaar stel dmv radio siene, amper iets soos swiftnet. weet iemand dalk iets daarvan en waar kan ek die verskaffers in die hande kry?

dankie


~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Andre du Plessis
Re: radio internet [boodskap #37678 is 'n antwoord op boodskap #37676] Ma, 11 Desember 2000 12:27 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
So ver ek weet is daar net 'n paar, ek weet van een in Midrand, maar dis
beperk tot 'n 15 - 25km of so radius. As jy die attenna kan sien is jou
"luck" glo in as jy nie kan nie, moet 'n mens maar soos die res van die lot
aansukkel. :)
Ek sal probeer om by die verskaffers te gaan uitvind of hulle weet van ander
plekke waar dit gebruik word. Sover ek weet is daar op die oomblik net twee
in Johannesburg.

Elaine

Andre skryf in boodskap news:3a348f7e.0@news1.mweb.co.za...
hi

ek het onlangs in 'n tydskrif gelees oor iemand wat internet beskikbaar stel
dmv radio siene, amper iets soos swiftnet. weet iemand dalk iets daarvan en
waar kan ek die verskaffers in die hande kry?

dankie

~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Andre du Plessis
Vorige onderwerp: Afrikaanse lirieke
Volgende onderwerp: Stille Nag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 02:37:33 MGT 2024