Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Genealogie & famieliesake » Re: stamboom GELDERBLOM !
Re: stamboom GELDERBLOM ! [boodskap #37236] Ma, 27 November 2000 00:00
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sien SUID AFRIKAANSE GESLAGSREGISTERS NOMMER 2 bladsy 412/413

Die Gelderblomme kom van Gorinchem in Nederland.

Thomas Isaak G trou Swellendam 1793 Catharina Maria Sweeden, dgt van

Helena van de Kaap (AH !)

Patrick

In article , E Bessinger
wrote:
> As ek vinnig kyk na die families van tot en by die 1800 dan is daar nog
> nie Gelderblom wat uitstaan nie. So, dit is nog bekend as 'n Afrikaaner
> famile van ouds nie. Of die familie nou hier was (en moontlik as matroos
> gedros het) dis mooilik om te sê tensy in diepte ingegaan word op die
> saak. Maar, miskien is dit een van die families wat hulle families baie
> ver kan navors (tot so met die die tweede wêreld oorlog. Ek het tog nie
> tyd daarvoor nie.
>
> "Sue" wrote in message
> news:MPG.1489d1d63755c197989797@news...
>
>> Ernest, is jy lus om vir ons die Gelderblom familie hier op die nuusgroep
>> vir ons uit te pluis?
>
Vorige onderwerp: Re: Mnr Gelderblom aka Blommetjie
Volgende onderwerp: Die afstammelinge van Angela VAN BENGALE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 10:50:06 MGT 2024