Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Afrikaanse lirieke
Afrikaanse lirieke [boodskap #36113] Di, 07 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Gustav Franzsen  is tans af-lyn  Gustav Franzsen
Boodskappe: 12
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Lirieke vir die volle Sonvanger album (Koos Kombuis, Valiant Swart, Gert
Vlok Nel, Eugenie Grobler, Nicole Holm, Gerard Geldenhuys) en 'n paar MP3
snippets is hier:

www.afrimusik.com/compilations/sonvanger

Praat met ons op die community-blad - kyk wat het Johann Oosthuizen in Nieu
Zeeland aangevang !
Re: Afrikaanse lirieke [boodskap #36164 is 'n antwoord op boodskap #36113] Wo, 08 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gustav Franzsen  is tans af-lyn  Gustav Franzsen
Boodskappe: 12
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Dummy skryf in boodskap news:8uba6l$4nv$1@azure.nl.gxn.net...
> Waar's die MP3's, ek kan dit nie kry nie...

Jammer ! Dit is op die oomblik 'n bietjie te diep in die site weggesteek !
Dit is by die relevante track van 'n gegewe album onder elke 'artist' of
'compilation'
Ek moet nog 'n paar vir Sonvanger op die site sit. Ook by Spinnekop se Soet
September.
Ek sal (wanneer ek kans kry) 'n link van die navbar na 'n blad sit waar al
die MP3's
sommer saam gelys is.

> Gustav Franzsen schreef in berichtnieuws
> 973626929.818589@ftp.adept.co.za...
>> Lirieke vir die volle Sonvanger album (Koos Kombuis, Valiant Swart, Gert
>> Vlok Nel, Eugenie Grobler, Nicole Holm, Gerard Geldenhuys) en 'n paar MP3
>> snippets is hier:
>>
>> www.afrimusik.com/compilations/sonvanger
>>
>> Praat met ons op die community-blad - kyk wat het Johann Oosthuizen in
> Nieu
>> Zeeland aangevang !
>>
>
Re: Afrikaanse lirieke [boodskap #36165 is 'n antwoord op boodskap #36113] Wo, 08 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Waar's die MP3's, ek kan dit nie kry nie...

Gustav Franzsen schreef in berichtnieuws
973626929.818589@ftp.adept.co.za...
> Lirieke vir die volle Sonvanger album (Koos Kombuis, Valiant Swart, Gert
> Vlok Nel, Eugenie Grobler, Nicole Holm, Gerard Geldenhuys) en 'n paar MP3
> snippets is hier:
>
> www.afrimusik.com/compilations/sonvanger
>
> Praat met ons op die community-blad - kyk wat het Johann Oosthuizen in Nieu
> Zeeland aangevang !
>
Re: Afrikaanse lirieke [boodskap #36219 is 'n antwoord op boodskap #36113] Do, 09 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dankie, man. Wil jy hier laat weet as jy klaar is?

Gustav Franzsen schreef in berichtnieuws
973702581.316141@ftp.adept.co.za...
>
> Dummy skryf in boodskap news:8uba6l$4nv$1@azure.nl.gxn.net...
>> Waar's die MP3's, ek kan dit nie kry nie...
>
> Jammer ! Dit is op die oomblik 'n bietjie te diep in die site weggesteek !
> Dit is by die relevante track van 'n gegewe album onder elke 'artist' of
> 'compilation'
> Ek moet nog 'n paar vir Sonvanger op die site sit. Ook by Spinnekop se Soet
> September.
> Ek sal (wanneer ek kans kry) 'n link van die navbar na 'n blad sit waar al
> die MP3's
> sommer saam gelys is.
>
>
>> Gustav Franzsen schreef in berichtnieuws
>> 973626929.818589@ftp.adept.co.za...
>>> Lirieke vir die volle Sonvanger album (Koos Kombuis, Valiant Swart, Gert
>>> Vlok Nel, Eugenie Grobler, Nicole Holm, Gerard Geldenhuys) en 'n paar
> MP3
>>> snippets is hier:
>>>
>>> www.afrimusik.com/compilations/sonvanger
>>>
>>> Praat met ons op die community-blad - kyk wat het Johann Oosthuizen in
>> Nieu
>>> Zeeland aangevang !
>>>
>>
>
Re: Afrikaanse lirieke [boodskap #36296 is 'n antwoord op boodskap #36113] Vr, 10 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Gustav Franzsen  is tans af-lyn  Gustav Franzsen
Boodskappe: 12
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Sal sodra dit klaar is. As jy intussen wil probeer gaan na
www.afrimusik.com/sonvanger/track02 (onderaan die blad) vir 'n stukkie
van Hartseerland deur Koos Kombuis. Daar is ook Sonvanger deur
Valiant Swart by ...../track04, Whiskyglas by ..../track06, Thula by
..../track11, Rivier by ...../track12

Daar is ook blues tracks by die Delta Blue band se 'Turn" album.
Hierdie is 'n band wat uit Afrikaanse ouens van Stellenbosch bestaan
maar die songs is in Engels

Gustav

On Thu, 9 Nov 2000 13:05:59 +0100, "Dummy" wrote:

> Dankie, man. Wil jy hier laat weet as jy klaar is?
>
> Gustav Franzsen schreef in berichtnieuws
> 973702581.316141@ftp.adept.co.za...

>> Dummy skryf in boodskap news:8uba6l$4nv$1@azure.nl.gxn.net...
>>> Waar's die MP3's, ek kan dit nie kry nie...

>> Jammer ! Dit is op die oomblik 'n bietjie te diep in die site weggesteek !
>> Dit is by die relevante track van 'n gegewe album onder elke 'artist' of
>> 'compilation'
>> Ek moet nog 'n paar vir Sonvanger op die site sit. Ook by Spinnekop se
> Soet
>> September.
>> Ek sal (wanneer ek kans kry) 'n link van die navbar na 'n blad sit waar al
>> die MP3's
>> sommer saam gelys is.


>>> Gustav Franzsen schreef in berichtnieuws
>>> 973626929.818589@ftp.adept.co.za...
>>>> Lirieke vir die volle Sonvanger album (Koos Kombuis, Valiant Swart,
> Gert
>>>> Vlok Nel, Eugenie Grobler, Nicole Holm, Gerard Geldenhuys) en 'n paar
>> MP3
>>>> snippets is hier:
>>>>
>>>> www.afrimusik.com/compilations/sonvanger
>>>>
>>>> Praat met ons op die community-blad - kyk wat het Johann Oosthuizen in
>>> Nieu
>>>> Zeeland aangevang !
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>


>
Vorige onderwerp: Afrikaanse musiek en lirieke
Volgende onderwerp: radio internet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mar 19 11:25:16 MGT 2024