Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Waarsku asseblief tuisskolers
Waarsku asseblief tuisskolers [boodskap #28170 is 'n antwoord op boodskap #28171] Do, 25 November 1999 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die nuwe beleid oor tuisonderwys is so pas gepubliseer.

Die beleid is uiters streng en baie tuisskolers sal nie aan die onredelike
en inmengerige vereistes kan of wil voldoen nie. (Dit lyk asof die minister,
soos sy kollega met die wapenwet, alle moontlike beperkings saamgegooi het
om te kyk wat bly oor as die howe daarmee klaar is.)

Die minister gee egter ook die provinsies opdrag om ongeregistreerde
tuisskolers te vervolg. Ons verwag dus heelwat weerstand van tuisskolers
teen amptenare wat die beleid wil gebruik om tuisskolers te intimideer.

Die groot meerderheid tuisskolers is tans nie geregistreer nie (daar was tot
dusver geen duidelike beleid of prosedures vir registrasie nie - die het die
onderwysministerie drie jaar geneem om beleid uit te kry om die toepaslike
bepalings in die SA Skolewet te implementeer).

Waarsku dus asseblief enige tuisskolers wat u ken.

Besonderhede by http://pestalozzi.org

Groete, Leendert
------------------------------------------------------------ ------------
Re: Waarsku asseblief tuisskolers [boodskap #28171 is 'n antwoord op boodskap #28170] Do, 25 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Leendert van Oostrum"
wrote:
> Die nuwe beleid oor tuisonderwys is so pas gepubliseer.
> Die beleid is uiters streng en baie tuisskolers sal nie aan die
> onredelike
> en inmengerige vereistes kan of wil voldoen nie. (Dit lyk asof die
> minister,
> soos sy kollega met die wapenwet, alle moontlike beperkings
> saamgegooi het
> om te kyk wat bly oor as die howe daarmee klaar is.)
> Die minister gee egter ook die provinsies opdrag om
> ongeregistreerde
> tuisskolers te vervolg. Ons verwag dus heelwat weerstand van
> tuisskolers
> teen amptenare wat die beleid wil gebruik om tuisskolers te
> intimideer.
> Die groot meerderheid tuisskolers is tans nie geregistreer nie
> (daar was tot
> dusver geen duidelike beleid of prosedures vir registrasie nie -
> die het die
> onderwysministerie drie jaar geneem om beleid uit te kry om die
> toepaslike
> bepalings in die SA Skolewet te implementeer).
> Waarsku dus asseblief enige tuisskolers wat u ken.
> Besonderhede by http://pestalozzi.org
> Groete, Leendert
> ------------------------------------------------------------ -------
> -----

Gaaf om weer om van jou te hoor, Leendert. Dankie vir die bydrae. Sal
dit om die projek skedule plaas. Enige prioriteite wat aandag dringend
nodig het ?

Vorige onderwerp: Primêre Skool Bethanie (Arbeid dra vrug)
Volgende onderwerp: Lyfstraf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 11:33:20 MGT 2024