Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Brood op die water
Brood op die water [boodskap #2386] So, 31 Augustus 2003 18:57
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"BF Computer Office" wrote:
> Jy weet jy mag nie brood vir voels gee nie !! ???
>
> Greetings
> Pieter
>

Die pigeons en seemeeue hier leef behoorlik op brood. Die meeue skeur
al die vuilgoedsakke oop om by stukke brood uit te kom, en hulle lyk
heel gesond (veels te gesond na die smaak van die inwoners .. :-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Apies - Raad
Volgende onderwerp: Waar is die swaeltjies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 17:37:34 MGT 2024