Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vloekings en dyings :-))
Vloekings en dyings :-)) [boodskap #22431] Di, 13 April 1999 00:00
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Oukei ou Riaan, ons laat die wapens lê vireers.

Ek het nie kapsie gemaak oor Gloudina se "dye" bedraes nie, want dis suiwer
pou e trie en is immers saamgevat in n bundeltjie en is uitgegee. Dis
bekende digters se pogings, en dit is m.i. baie goed. En ek het nie soseer
jou spelfoute gekritiseer nie, maar die kru taal, ek voel nie dis nodig om
te vloek op n openbare forum soos die nie. As jy n paar vloekwoorde wil se
as jy om die vuur sit met n glas rooiwyn, en dis ou vrinne en manne, dan
worry ek nie.

P
Vorige onderwerp: Re: Is hiedie 'n grap?
Volgende onderwerp: Lurk - lurk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 11:10:09 MGT 2024