Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Lag is medisyne
Lag is medisyne [boodskap #21515] Do, 04 Maart 1999 00:00
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek vind die op 'n vraestel:

'Ons lag gemiddeld 15 keer per dag. En die goeie nuus is dat lag goed is
vir 'n mens se gesondheid. Dit laat jou jou probleme vergeet, verminder
stres en dit verbeter kommunikasie tussen mense. Dit is egter nie al nie.
Lag is goed vir 'n mens se bloeddruk, dit laat spasmas in jou spiere verslap
en dit verbeter spysvertering. Kortom, daar word gesê dat mense wat gereeld
lag, langer lewe as die suurknolle en bitterbekke wie se lippe amper nie
roer nie.'

Hoe oud is Gloudina al? (met verwysing na die feit dat sy reeds 3 eeue,
'skuus 3 dekades uit die land is) Miskien is sy nie so 'n suurknol of
bitterbek soos beweer word nie!
Vorige onderwerp: Gammat innie baaiskoup
Volgende onderwerp: Moses en die Beloofde Land
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:49:01 MGT 2024