Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » SA beeld in buiteland
SA beeld in buiteland [boodskap #19631] Vr, 18 Desember 1998 00:00
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
Baie jare het ons in SA gesit en gehoor hoe SA swart gesmeer word in
die buitelandse pers maar self is ons nie die kans gegun om dit te
hoor of te sien nie. Moderne media maak dit nou moontlik om self
eerstehands te luister na hoe daar oor SA berig word.

Gaan kyk op die Net by

http://www.npr.org/programs/morning/archives/1998/981216.me. html

en soek die paragraaf:

South Africa's Zulu Memorial -- Host Bob Edwards talks with Phillip
Van Niekirk, Johannesburg's Mail and Guardian newspaper about the
new Zulu memorial being unveiled in South Africa today. (3:25)
Vorige onderwerp: Oor Landsverlaters
Volgende onderwerp: Suid-Afrikaners in die buiteland - 'n veranderende profiel?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 10:04:57 MGT 2024