Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » MATRIEK VRAESTELLE REEDS BESKIKBAAR
MATRIEK VRAESTELLE REEDS BESKIKBAAR [boodskap #17532] Di, 15 September 1998 00:00 na volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
-GAUTENG PROVINCE

NEW MATHS EXAM

Please read the following instructions carefully
o Please write all the answers between the lines.
o No part of this answer sheet may be rolled and smoked.
o No children of students are allowed to participate in any way.
o Please leave firearms in the care of parole officers at the door.
o Bribes will only be accepted at a minimum of R 100-00 per page.
o If this exam does not match the one you have bought in advance,
please notify the examiner.

EXAMINER: Moses Ndudunumololo

Question 1
Philemon has an AK47 with 2 magazines taped together, each holding 30
rounds. If he misses 5 out of 10 rounds that he fires, how many
drive-by taxi shootings can he attend before having to reload?

Question 2
Phineas has a 12 seater mini bus, but to avoid discomfort he never
carries more than 23 people. Assuming that each passenger piles 35kg
of luggage on the roof and that his brakes are 25% efficient, what
would his stopping distance from 90km/h be?
a) 300m
b) 600m
c) 10m as there is another passenger to be picked up

Question 3
Jacob is employed as a garden boy 1 day per week for 5 households.
Assuming he can make a lawn mower last 2 months, how many lawn mowers
will the 5 households have to buy in a 2 year period?

Question 4
Jackson makes 4 girls in his class pregnant, and another 6 from other
classes in the school. How many girls will he have got pregnant before
he leaves school assuming he matriculates before his 29th birthday?

Question 5
Samuel and his 4 friends can each drink 35 bottles of Castle Lager
before falling over. How many SAB trucks do they need to hijack per
year in order to remain permanently pissed?
Re: MATRIEK VRAESTELLE REEDS BESKIKBAAR [boodskap #17551 is 'n antwoord op boodskap #17532] Wo, 16 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
lou writes:

Hoekom nie die storie al voorheen vertel nie -

> Verder as dit die waarheid sou blyk te wees, en ek twyfel, is jou
> matriek sertifikaat en alle verdere kwalifikasies op grond van hierdie
> sertifikaat verwerf dus onwettig. Net so terloops - watter vraestel was
> dit, en watter standerd? En watter jaar :) ?

Ek het dit al op hierdie nuusgroep
vertel. Op 'n vorige keer toe een
van julle hoogs-morele Afrikaners
die teenwoordige onderwysstelsel van
SA aangeval het. Dit was 'n Junior
Sertifikaat Biologie-vraestel. Ja,
en dis interessant om te spekuleer
dat my Matrieksertifikaat ongeldig
is as gevolg van al hierdie soort
dinge. Miskien as gevolg van al die
onheilige en immorele dinge wat
gedurende die apartheidstyd gedoen is,
is sommige dinge ook ongeldig: soos
byvoorbeeld huwelikssertifikate wat
uitgereik is deur 'n staat wat inge-
meng het in die private sake van
die landsbewoners.

Noors in die Noordkaap
Re: MATRIEK VRAESTELLE REEDS BESKIKBAAR [boodskap #17553 is 'n antwoord op boodskap #17532] Wo, 16 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Kobus Pietersen wrote in message ...

>> Bunch of racist crap snipped

Dis taamlik telling dat niemand reageer het op die lae, rassistiese en
stereotipiese inhoud van hierdie pos nie - of is dit omdat ek in
soc.culture.afrikaans is? In swak smaak kobus.
leswin

Wat was rassisties, ou dikbek ? Kyk weer. Nou is dit rassisties.

-GAUTENG PROVINCE

NEW MATHS EXAM

Please read the following instructions carefully
o Please write all the answers between the lines.
o No part of this answer sheet may be rolled and smoked.
o No children of students are allowed to participate in any way.
o Please leave firearms in the care of parole officers at the door.
o Bribes will only be accepted at a minimum of R 100-00 per page.
o If this exam does not match the one you have bought in advance,
please notify the examiner.

EXAMINER: Daviden Jonathan

Question 1
Phillip has an R1 with 2 magazines taped together, each holding 30
rounds. If he misses 5 out of 10 rounds that he fires, how many
drive-by taxi shootings can he attend before having to reload?

Question 2
Pietie has a 12 seater mini bus, but to avoid discomfort he never
carries more than 23 people. Assuming that each passenger piles 35kg
of luggage on the roof and that his brakes are 25% efficient, what
would his stopping distance from 90km/h be?
a) 300m
b) 600m
c) 10m as there is another passenger to be picked up

Question 3
Jaco is employed as a garden boy 1 day per week for 5 households.
Assuming he can make a lawn mower last 2 months, how many lawn mowers
will the 5 households have to buy in a 2 year period?

Question 4
Jack makes 4 girls in his class pregnant, and another 6 from other
classes in the school. How many girls will he have got pregnant before
he leaves school assuming he matriculates before his 29th birthday?

Question 5
Samuel and his 4 friends can each drink 35 bottles of Castle Lager
before falling over. How many SAB trucks do they need to hijack per
year in order to remain permanently pissed?
Re: MATRIEK VRAESTELLE REEDS BESKIKBAAR [boodskap #17555 is 'n antwoord op boodskap #17532] Wo, 16 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
>
> Toe ek in die skool was (lank gelede)
> in 'n bekende skool in die Noordkaap,
> vol Afrikaanse kinders en Afrikaanse
> onderwysers, was die inhoud van een
> van ons eksamens bekend aan ons
> onderwyser 'n dag voor die tyd en het
> hy vir ons die antwoorde gegee. Al
> ons kinders het geweet wat aangaan.
> (Die moderator van die eksamen was
> ook 'n onderwyser in ons skool.)So
> in die goeie ou dae, toe die witmense
> nog koning gekraai het, was dit al
> 'n tradisie. Wat is nuut?

Net oordat jy laaaaaaankk gelede al skelm was Gloudina beteken dit nie
mense wat na jou gekom het was net so skelm nie. Die feit dat dit een
keer gebeur het maak dit ook dus tradisie. Pointer - kyk tradisie op in
jou verklarende woordeboek. As jy my vra is jy besig om weer op een van
jou droom togte te gaan. Hoekom nie die storie al voorheen vertel nie -
of het jy dit eers onlangs gedroom? Lyk vir my hoeka of jy deesdae al
verder van die waarheid af beweeg.

Verder as dit die waarheid sou blyk te wees, en ek twyfel, is jou
matriek sertifikaat en alle verdere kwalifikasies op grond van hierdie
sertifikaat verwerf dus onwettig. Net so terloops - watter vraestel was
dit, en watter standerd? En watter jaar :) ?
Re: MATRIEK VRAESTELLE REEDS BESKIKBAAR [boodskap #17556 is 'n antwoord op boodskap #17532] Wo, 16 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
> "Kobus Pietersen" writes:

> Toe ek in die skool was , was die inhoud van een
> van ons eksamens bekend 'n dag voor die tyd. Wat is nuut?

Niks nie, insluitende jou vraag, want as elke jaar alles nuwe vrae is, sal
niemand mos deurkom nie. Net die manier waarop 60% van die vrae gevra word
is nuut : (Om
die bevolkingsamestelling te weerspieel)

EXAMINER: Moses Ndudunumololo ( was eers Daviden Jonathan)

Question 1
Philemon has an AK47 ( was eers Bettie met haar kettie)
Question 2
Phineas has a 12 seater mini bus, (was eers Trompie met sy draadkar)
Question 3
Jacob is employed as a garden boy (steeds dieselfde vraag)
Question 4
Jackson makes 4 girls in his class pregnant, and another 6 from other
classes in the school. (steeds dieselfde vraag)
Question 5
Samuel and his 4 friends can each drink 35 bottles of Castle Lager ( was
eers kafferbier)
Re: MATRIEK VRAESTELLE REEDS BESKIKBAAR [boodskap #17557 is 'n antwoord op boodskap #17532] Wo, 16 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
wrote:
> "Kobus Pietersen" writes:
>
> Toe ek in die skool was (lank gelede)
> in 'n bekende skool in die Noordkaap,
> vol Afrikaanse kinders en Afrikaanse
> onderwysers, was die inhoud van een
> van ons eksamens bekend aan ons
> onderwyser 'n dag voor die tyd en het
> hy vir ons die antwoorde gegee. Al
> ons kinders het geweet wat aangaan.
> (Die moderator van die eksamen was
> ook 'n onderwyser in ons skool.)So
> in die goeie ou dae, toe die witmense
> nog koning gekraai het, was dit al
> 'n tradisie. Wat is nuut?
>
> Wat maak Oom Kallie daar?
>
Gloudien

Watse ou kakkerige skool was jy in? Waar ek op skool was was dit ongehoord dat
so iets sou plaasvind!!!

Net iets wat dalk "food for thought" is - Waar word die punt bereid waar 'n
insident begin verander in 'n tendens. Is die uitlek van vraestelle in
Suid-Afrika geïsoleerde insidente of is dit 'n patroon wat homself jaarliks
op groot skaal herhaal? As mens aan die hand van beskikbare inligting wel tot
die slotsom kom dat dit 'n tendens instede van net 'n geïsoleerde insident
is, wat gebeur dan? Watse stappe word geneem om die tendens te stop?. Indien
die tendens vir drie jaar in 'n ry sterk groei toon, Is die stappe (indien
enige) wat geneem word om dit te stop effektief? Indien die tendens nie
gestop word nie, is die negatiewe kommentaar aangaande die tendens sineloos
omdat daar op 'n ander tyd, in 'n ander opleidingsomgewing, in wat heel
duidelik 'n substandaard opvoedkundige instituut was 'n insident plaasgevind
het enige korrolasie tussen die insident en die tendens?

Ek wonder maar net

-Gideon-
Re: MATRIEK VRAESTELLE REEDS BESKIKBAAR [boodskap #17558 is 'n antwoord op boodskap #17532] Wo, 16 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hb...  is tans af-lyn  hb...
Boodskappe: 21
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
Leswin Laubscher skryf:

> Kobus Pietersen wrote in message ...
>
>>> Bunch of racist crap snipped
>
> Dis taamlik telling dat niemand reageer het op die lae, rassistiese en
> stereotipiese inhoud van hierdie pos nie - *of is dit omdat ek in
> soc.culture.afrikaans is?* In swak smaak kobus.

Dalk 'n geval van 'stating the obvious', Leswin?

Maar lees weer die gedeelte gemerk met die asterikse - dink jy nie dis dalk
self gekleur met 'n bietjie rassisme, of minstens stereotipering nie?

En terloops, op 'n pedantiese noot, dis soc.culture.south-africa.afrikaans!

Groete

--
Henri Burger, Tzaneen.RSA
(e-mail: hen...@pixie.co.za)
Re: MATRIEK VRAESTELLE REEDS BESKIKBAAR [boodskap #17559 is 'n antwoord op boodskap #17532] Wo, 16 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
gide...@usa.net writes:

> Gloudien
>
> Watse ou kakkerige skool was jy in? Waar ek op skool was was dit ongehoord dat
> so iets sou plaasvind!!!

Die sekondere skool in Kakamas was een van die
mees gerespekteerde skole in die Kaap-provinsie
van daardie tyd (het ek tot my verbasing uitgevind
toe ek by Stellenbosch aankom.) Die ho"erskole van
die Noordkaap het baie skoliere uit die ou SWA
gekry.

> omdat daar op 'n ander tyd, in 'n ander opleidingsomgewing, in wat heel
> duidelik 'n substandaard opvoedkundige instituut was 'n insident plaasgevind
> het enige korrolasie tussen die insident en die tendens?

Ek wed vir jou dat dieselfde ding in baie
skole vol Afrikaners en Afrikaanse kinders
in die laaste halfeeu plaasgevind het. Net
soos dit oor die hele wereld plaasvind, veral
waar daar openbare landswye of provinsiale
eksamens geskryf word. Hier in Kanada is daar
nie so 'n ding in provinsiale skole soos
publieke eksamens wat sentraal opgestel en
nagesien word nie. As hulle dit ooit sou
instel, kan ek jou verseker die Kanadese sal
vraestelle steel with the best of them.

Pollie, wat Perel toe gaan.
Re: MATRIEK VRAESTELLE REEDS BESKIKBAAR [boodskap #17560 is 'n antwoord op boodskap #17532] Wo, 16 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leswin Laubscher  is tans af-lyn  Leswin Laubscher
Boodskappe: 26
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Kobus Pietersen wrote in message ...

>> Bunch of racist crap snipped

Dis taamlik telling dat niemand reageer het op die lae, rassistiese en
stereotipiese inhoud van hierdie pos nie - of is dit omdat ek in
soc.culture.afrikaans is? In swak smaak kobus.

leswin
Re: MATRIEK VRAESTELLE REEDS BESKIKBAAR [boodskap #17561 is 'n antwoord op boodskap #17532] Wo, 16 September 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Kobus Pietersen" writes:

Toe ek in die skool was (lank gelede)
in 'n bekende skool in die Noordkaap,
vol Afrikaanse kinders en Afrikaanse
onderwysers, was die inhoud van een
van ons eksamens bekend aan ons
onderwyser 'n dag voor die tyd en het
hy vir ons die antwoorde gegee. Al
ons kinders het geweet wat aangaan.
(Die moderator van die eksamen was
ook 'n onderwyser in ons skool.)So
in die goeie ou dae, toe die witmense
nog koning gekraai het, was dit al
'n tradisie. Wat is nuut?

Wat maak Oom Kallie daar?
Re: MATRIEK VRAESTELLE REEDS BESKIKBAAR [boodskap #17653 is 'n antwoord op boodskap #17532] Sa, 19 September 1998 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Sep 1998 06:58:29 -0500, "Leswin Laubscher"
wrote:
|
|Dis taamlik telling dat niemand reageer het op die lae, rassistiese en
|stereotipiese inhoud van hierdie pos nie - of is dit omdat ek in
|soc.culture.afrikaans is? In swak smaak kobus.
|
|leswin
|
|
Ek is al so gatvol vir pollitiese korrektheid! As ons oor die
kleurgrens heen grappies vertel meen dit nie eers noodwendig jy is 'n
hiper rassis nie. Relax man, dink jy nie daar word ook grappies oor
"whities" vertel nie.

Johan

Vat dit rustig, dan geniet jy die lewe meer ....!
Vorige onderwerp: KAAPSE MATRIEK VRAESTELLE
Volgende onderwerp: Re: Amerikaanse skole
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:24:13 MGT 2024