Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Skool en Onderwys Plan!
Skool en Onderwys Plan! [boodskap #15992] Do, 02 Julie 1998 00:00 na volgende boodskap
Hein van Wyk  is tans af-lyn  Hein van Wyk
Boodskappe: 41
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Dit is nou die tyd om te begin spaar vir jou kind se skool en Onderwys
behoeftes! Ou Mutual Groep Skemas bied nou 'n produk aan om jou te help met
die betaling van skoolboeke, die skoolfonds, skoolgelde & uniforms. Die
Onderwys Plan stel na 5 jaar jou eerste kontantontrekking beskikbaar sowel
as elke jaar daarna! Met so min as R25,00 p.m (per kind)kan jy nou reeds 'n
verskil maak in jou kind se toekoms / Skakel reeds VANDAG Jou Adviseur!

Groete!
Hein van Wyk / Adviseur
E-Pos: hei...@intekom.co.za
Cell: 083 3101963
Re: Skool en Onderwys Plan! [boodskap #16007 is 'n antwoord op boodskap #15992] Vr, 03 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Hein van Wyk" wrote:
>
> Dit is nou die tyd om te begin spaar vir jou kind se skool en Onderwys
> behoeftes! Ou Mutual Groep Skemas bied nou 'n produk aan om jou te help met
> die betaling van skoolboeke, die skoolfonds, skoolgelde & uniforms. Die
> Onderwys Plan stel na 5 jaar jou eerste kontantontrekking beskikbaar sowel
> as elke jaar daarna! Met so min as R25,00 p.m (per kind)kan jy nou reeds 'n
> verskil maak in jou kind se toekoms / Skakel reeds VANDAG Jou Adviseur!
>
Spaar in Rande??????

Jy moet seker lekker laf wees!!!!!!

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum
Vorige onderwerp: randse, afrikaanse, universiteit
Volgende onderwerp: KAAPSE MATRIEK VRAESTELLE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 22:22:12 MGT 2024