Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Volksliedere
Volksliedere [boodskap #15336] Vr, 29 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hi daar!

Ek het op 'n baie interesante URL afgekom waarop al die volksliedere
van die wereld gedra word. Beide die musiek, oorspronklike taal en
die Engels word telkens gegee en die midi files laai blitsig af en is
nie groot nie.

Hoop julle geniet dit!

http://www.emulateme.com/anthems/index.htm
Re: Volksliedere [boodskap #15359 is 'n antwoord op boodskap #15336] Sa, 30 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
C M writes:

.
> Ek haat bo al nKosi siekelelik
>
> Groet uit Holland

Rassisme is siek-lelik.
Om 'n gebed te beswadder
is siek.
Re: Volksliedere [boodskap #15399 is 'n antwoord op boodskap #15336] So, 31 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
KM  is tans af-lyn  KM
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
@igs.net wrote:

> C M writes:
>
> .
>> Ek haat bo al nKosi siekelelik
>>
>> Groet uit Holland
>
> Rassisme is siek-lelik.
> Om 'n gebed te beswadder
>

> Ek het al baie van die gebede van die swarte gehoor, soos die aan die
> tokkelosh en voodoo.

Ek is nie baie beïndruk en ook glad nie bekommer nie oor hulle gebede,
wel oor die dade van die uitkoms daaruit.

Was dit nou swartes wat so skree van die haat teen die boere en hulle
net wil vermoor
of was dit nou naturelle of bantu's of wat is hulle ?
Word daar nie elke dag blanke boere vermoor nie, hulle wie die
produsente van die land is.
Verwoes die swarte hulle dan tog hulle eie toekoms ?

KM
Re: Volksliedere [boodskap #15484 is 'n antwoord op boodskap #15336] Di, 02 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JP  is tans af-lyn  JP
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
>> Ek haat bo al nKosi siekelelik

Ek is 'n Suid Afrikaner wat besef ons sal moet verander om iewers te kom.
Ons nuwe volkdslied is eindtlik 'n gebed vir vrede wat net in 'n ander taal
gesing word. Dit kan net sowel in Engels, Duits, Frans ens gesing word en
die betekenis sal dieselfde bly. Ja, ek is ook nie gelukkig oor die dinge
wat in hierdie land gebeur nie, maar ons moet almal 'n kans gee op
oorlewing.
Re: Volksliedere [boodskap #15485 is 'n antwoord op boodskap #15336] Di, 02 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Leendert skryf

> Ek het N'Kosi Sikelele i Afrika meer as dertigjaar gelede in 'n Afrikaanse
skool geleer .
Het julle dit "Oom Kosi sukkel jelle in Afrika" genoem?.

> Volgens my is dit die mooiste volkslied wat daar is.
Ek stem weer vir die Stem.

> En, met ons huidige regering, is die woorde baie paslik: "God help Afrika!"
Maar bowenal vir oom Kosi.

Leendert, sommer 'n klomp groete aan al wat 'n Tukki is.

'n oud-Kovsi.

( 'n Vorige redaktrise van die oud-Kovsie tydskrif is vandag een van die
vooraanstaande hygromanskrywers. Moet ek haar probeer ompraat om so 'n
kortetjie spesiaal vir ons te skryf?
Re: Volksliedere [boodskap #15521 is 'n antwoord op boodskap #15336] Wo, 03 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
j wrote in message ...
>>> Ek haat bo al nKosi siekelelik
>
>
> Ek is 'n Suid Afrikaner wat besef ons sal moet verander om iewers te kom.
> Ons nuwe volkdslied is eindtlik 'n gebed vir vrede wat net in 'n ander taal
> gesing word. Dit kan net sowel in Engels, Duits, Frans ens gesing word en
> die betekenis sal dieselfde bly. Ja, ek is ook nie gelukkig oor die dinge
> wat in hierdie land gebeur nie, maar ons moet almal 'n kans gee op
> oorlewing.

Ek het N'Kosi Sikelele meer as dertigjaar gelede op skool geleer - in 'n
Afrikaanse skool. Volgens my is dit die mooiste volkslied wat daar is.

En, met ons huidige regering, is die woorde baie paslik: "God help Afrika!"

Leendert
Re: Volksliedere [boodskap #15547 is 'n antwoord op boodskap #15336] Do, 04 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Kobus Pietersen wrote in message ...
> Leendert skryf
>
>> Ek het N'Kosi Sikelele i Afrika meer as dertigjaar gelede in 'n Afrikaanse
> skool geleer .
> Het julle dit "Oom Kosi sukkel jelle in Afrika" genoem?.

Nee. Ons kon die brontaal min of meer reg uitspreek :-)

>
>> Volgens my is dit die mooiste volkslied wat daar is.
> Ek stem weer vir die Stem.

Ek het nie probleme met Die Stem nie, maar persoonlik hou ek meer van
N'Kosi.

> ( 'n Vorige redaktrise van die oud-Kovsie tydskrif is vandag een van die
> vooraanstaande hygromanskrywers. Moet ek haar probeer ompraat om so 'n
> kortetjie spesiaal vir ons te skryf?

Hmmmm.....

Hygromans, soos ek dit sien ('n veel meer beperkte perspektief as die een
wat Griet gee - ek dink gladnie dat dit verwys na die ekwivalent van Mills &
Boon nie, maar ek het ook nog nie se veel van daardie uitgewer gelees nie,
en beslis nie in die afgelope twintig jaar nie) is die soort ding wat 'n
dekade of wat gelede terstond as "onsedelik" verban sou wees - dis nou as 'n
uitgewer dit ooit sou aanvaar.

Interessant genoeg. "Canterbury Tales" is in al die jare nooit verban nie en
daar is darem nou vir jou smerigheid van elke soort in oorvloed in.

Miskien het die sedebewakers net nie Chauser gelees nie.

Groete, Leendert
Re: Volksliedere [boodskap #15598 is 'n antwoord op boodskap #15336] Sa, 06 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Pieter Pretorius  is tans af-lyn  Pieter Pretorius
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hierdie kans om ander tot oorlewing het presies gemaak dat 180 boere
families vermoor is die laaste 3 maande, die "regering" as ons dit 'n
regering kan noem wat die laaste twee maande al sy mense betaal met Sanlam
en Old Mutual se reserwes want mense soos die hoogedele man van die eiland
sit met meer as 40 miljoen wat hy in 4 jaar verwerf het en al sy makkers
wat in dieselfde korrusie en wanbestuur betrokke is. Man moenie aannames
maak van ons wil almal 'n kans gee in die lewe nie.

Ek

j wrote in article ...
>>> Ek haat bo al nKosi siekelelik
>
>
> Ek is 'n Suid Afrikaner wat besef ons sal moet verander om iewers te kom.
> Ons nuwe volkdslied is eindtlik 'n gebed vir vrede wat net in 'n ander taal
> gesing word. Dit kan net sowel in Engels, Duits, Frans ens gesing word en
> die betekenis sal dieselfde bly. Ja, ek is ook nie gelukkig oor die dinge
> wat in hierdie land gebeur nie, maar ons moet almal 'n kans gee op
> oorlewing.
>
Vorige onderwerp: Vir Gloudina - Liriek se musiek (MP3)
Volgende onderwerp: Afrikaanse radio uitsending op die internet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 12:40:01 MGT 2024