Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » Amway!
Amway! [boodskap #14905] Di, 19 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Hein van Wyk  is tans af-lyn  Hein van Wyk
Boodskappe: 41
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Hierdie is die geleentheid om nie net 'n ekstra inkomste nie maar ook 'n
permanente inkomste te verdien. Wees gerus dit is nie maar net nog 'n
geldmaakskema nie. Nou bied Amway in samewerking met Netwerk21 aan jou die
geleentheid om daardie lang verwagte droom te verwerklik, die motor of huis
af te betaal, sowel as al die skuld te delg!

Tree gerus met my in verbinding by die volgende adres: hei...@intekom.co.za

Groete uit die Baai!
Hein van Wyk
Cell: 083 310 1963
E-Pos: hei...@intekom.co.za
Re: Amway! [boodskap #14956 is 'n antwoord op boodskap #14905] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Johan N Potgieter  is tans af-lyn  Johan N Potgieter
Boodskappe: 421
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 19 May 1998 21:15:05 GMT, "Hein van Wyk" wrote:

> Hierdie is die geleentheid om nie net 'n ekstra inkomste nie maar ook 'n
> permanente inkomste te verdien. Wees gerus dit is nie maar net nog 'n
> geldmaakskema nie. Nou bied Amway in samewerking met Netwerk21 aan jou die
> geleentheid om daardie lang verwagte droom te verwerklik, die motor of huis
> af te betaal, sowel as al die skuld te delg!
>
> Tree gerus met my in verbinding by die volgende adres: hei...@intekom.co.za

Hein - jy moet baie versigtig wees vir hulle - ons probeer hier van
ouens ontslae raak wat ons vir die skema wil werf en dit voel of jy
teen 'n soort sekte werk.

(Die bemarkingsaksie van Amway is trouens op die van suksesvolle kerek
in Amerika gebasseer - kyk maar na jou videos en luister na jou tapes
- dit staan daarin.)

As hulle stories waar was, sou jy nie nodig gehad het om eers teen 'n
groot bedrag aan te sluit en dan 'n sekere bedrag per maand te
spandeer nie.

Iets ruik net nie lekker nie.
Vorige onderwerp: Lekker Afrikaanse "Girls"
Volgende onderwerp: Netwerke/Programmering werk gesoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 14:43:51 MGT 2024