onderhoof [boodskap #146049] |
Ma, 05 Augustus 2024 12:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20146 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderhoof
Afbreking: on•der•hoof
Samestelling: onder + hoof
Selfstandige naamwoord: onderhoof
Meervoud: onderhoofde
Betekenis:
• Die tweede in bevel. Persoon wat die hoof bystaan en oorvat as die hoof nie beskikbaar is nie.
Gebruik:
• Die skool se onderhoof is as waarnemende hoof aangestel totdat die ondersoek afgehandel is.
Sinoniem:
• adjunk
Afgelei:
• onderhoofman
Vertaling:
Engels: vice chief, vice principal
Nederlands: adjunct-hoofd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|