Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ketelmaker
ketelmaker [boodskap #146045] So, 04 Augustus 2024 17:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20146
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ketelmaker
Afbreking: ke•tel•ma•ker
Samestelling: ketel + maker


Selfstandige naamwoord: ketelmaker
Meervoud: ketelmakers
Verkleinwoord: ketelmakertjie
Meervoud van verkleining: ketelmakertjies

Betekenis:
• 'n Ambagsman wat stoomketels (en ander groot houers vir gas of vloeistof) vervaardig en herstel.

Gebruik:
• Hy wil as 'n ketelmaker begin werk nadat hy sy internskap voltooi het.

Sinoniem:
• ketelsmid

Afgelei:
• ketelmakershamer
• ketelmakerskram
• ketelmakery

Vertaling:
Engels: boiler maker
Nederlands: ketelmaker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bendegeweld
Volgende onderwerp: boubedryf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 11 13:10:00 MGT 2024