Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bendegeweld
bendegeweld [boodskap #146044] So, 04 Augustus 2024 10:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20210
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bendegeweld
Afbreking: ben•de•ge•weld
Samestelling: bende + geweld


Selfstandige naamwoord: bendegeweld
Meervoud:

Betekenis:
• Geweld wat deur die lede van 'n bende gepleeg word.

Gebruik:
Bendegeweld is 'n groot probleem in die Wes-Kaap.

Vertaling:
Engels: gang violence
Nederlands: bendegeweld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stopstraat
Volgende onderwerp: ketelmaker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 10:56:33 MGT 2024