Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » losbreek
losbreek [boodskap #146040] So, 04 Augustus 2024 10:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20146
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
losbreek
Afbreking: los•breek
Samestelling: los + breek


Werkwoord: breek los, losbreek
Verlede tyd: het losgebreek

Betekenis:
• Om 'n deel van deur dit te breek iets los te maak.
• Om met geweld uit gevangeskap te bevry.
• (figuurlik) Om skielik en met mag in beweging te kom.

Gebruik:
• Hy breek die plank los.
• Sy kon uit die booswig se wurggreep losbreek en weghardloop.
• Paniek het losgebreek toe die gebou begin brand.

Sinoniem:
• afbreek
• afskeur
• losmaak
• opbreek
• ontkoppel
• wegbreek
• ontsnap
• losbars
• ontketen
• uitbreek

Afgelei:
• losbreking

Vertaling:
Engels: to break off; to break loose; to break out
Nederlands: losbreken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: misdaadbekamping
Volgende onderwerp: wasgoedlyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 11 13:07:03 MGT 2024