Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » misdaadbekamping
misdaadbekamping [boodskap #146039] So, 04 Augustus 2024 09:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20146
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
misdaadbekamping
Afbreking: mis•daad•be•kam•ping
Samestelling: misdaad + bekamping


Selfstandige naamwoord: misdaadbekamping
Meervoud:

Betekenis:
• Die bekamping (voorkoming en bestryding) van misdaad.

Gebruik:
• Buurtwagte speel groot rol in misdaadbekamping.

Sinoniem:
• misdaadbestryding

Vertaling:
Engels: crime fighting
Nederlands: misdaadbestrijding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sambreelterm
Volgende onderwerp: losbreek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 11 12:54:45 MGT 2024