Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » welke
welke [boodskap #146033] Sa, 03 Augustus 2024 19:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20146
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
welke
Afbreking: wel•ke


Voornaamwoord: welke

Betekenis:
• Watter een, of watter groep van baie.

Gebruik:
• Die uitdunne bepaal welke spanne vir die toernooi kwalifiseer.

Sinoniem:
• waffer (verouderd)
• watter

Vertaling:
Engels: what, which
Nederlands: welk, welke

Nota:
• Betreklike of vraende voornaamwoord.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belas
Volgende onderwerp: koopsom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 11 12:51:16 MGT 2024