Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » langs die graf van my land
langs die graf van my land [boodskap #140048] Do, 18 Augustus 2022 15:47
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
nee, Here, ek is nie gegradeerd
of andersins hoogs geleerd
dit klink seker baie siek
want ek het maar net matriek

nogtans kan ek sien
dat geen mens die wreedheid verdien
wat daagliks
so uiters aagliks
deel van ons lewe geword het nie

maar ek wil nie verder kla
ek wil U eerder vra
om ‘n einde aan hierdie misdaad te maak
en die wrede moorde en verkragtings te laat staak
sodat ons U weer met sang kan prys
Vorige onderwerp: onkruid in my tuin
Volgende onderwerp: oorlogskloof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 17:55:05 MGT 2024