Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » 'n glimlag
'n glimlag [boodskap #140037] Do, 18 Augustus 2022 15:28
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
‘n glimlag word beskou as die teenoorgestelde van ‘n traan
maar die waarheid lê eintlik baie ver hiervandaan
want net soos daar ‘n traan van vreugde bestaan
maak ‘n glimlag soms ‘n spesifieke pyn ongedaan

waar kom ‘n glimlag en ‘n traan dan vandaan
as hulle so hand aan hand met mekaar gaan
dalk raak ek hier ‘n baie teer plekkie aan
want hulle is eintlik opponente, maar hulle verskyn so spontaan
Vorige onderwerp: 'n traan
Volgende onderwerp: ek mis jou, pa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 13:47:30 MGT 2024