Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » waarom?
waarom? [boodskap #139998] Di, 16 Augustus 2022 11:22
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
ek vra en vra
maar almal voel ek pla

ek dink en dink
het alle weergawes ingedrink

ek het die Woord gelees
en meer geleer van die vlees en die gees

maar ek kan steeds nie verstaan
waar kom al die misdaad vandaan
Vorige onderwerp: straatgesin
Volgende onderwerp: winterkou'
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:24:17 MGT 2024