Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » om te onthou
om te onthou [boodskap #139976] Ma, 15 Augustus 2022 06:55
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
om te onthou
is om na die verlede te kyk
en te sien hoe die mooie en die lelike
van daardie tyd lyk

om te vergeet
is ‘n moeilike dog belangrike taak
want dit is wanneer jy
‘n einde aan die lelike maak

om te koester
is ‘n gawe deur God gegee
om die mooie uit die verlede te neem
en die toekoms in te gaan daarmee
Vorige onderwerp: dankgebed
Volgende onderwerp: die plantjies in my tuin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 05:03:43 MGT 2024