Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » die groenkaart van suid-afrika
die groenkaart van suid-afrika [boodskap #139974] Ma, 15 Augustus 2022 06:52
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
om die amerikaanse groenkaart te ontvang
is iets om werklik op trots te wees
want die vereistes daarvoor is uiters hoog

maar die groenkaart van suid-afrika
is iets heeltemal anders
want die enigste vereiste is om ‘n voorheenminderbevoorregte te wees

dit bied aan jou die ongekende status van ‘n koning
wat beteken dat jy vrye toegang het tot
enige ander mens se vaste bates
enige ander mens se liggaam
enige ander mens se lewe
selfs die vaste bates van die staat
selfs die liggaam van die staat
selfs die lewe van die staat

die groenkaart van suid-afrika
is die ondergang van alle lewensvorme
in hierdie voorheen paradys van ‘n land
Vorige onderwerp: 'n ontdekkingsreis
Volgende onderwerp: dankgebed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 17:20:40 MGT 2024