Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diode
diode [boodskap #139872] Vr, 05 Augustus 2022 08:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Verskillende diodes.
Verskillende diodes.
diode
Afbreking: di•o•de


Selfstandige naamwoord: diode
Meervoud: diodes

Betekenis:
• Elektroniese komponent waardeur stroom net in een rigting kan deurvloei (oorspronklik 'n vakuumbuis met twee elektrodes).

Gebruik:
• Die eerste gebruik van diodes was in die demodulasie van amplitude gemoduleerde (AM) radiouitsending.

Afgelei:
• dempdiode
• dubbeldiode
• kristaldiode

Vertaling:
Engels: diode
Nederlands: diode

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: halo
Volgende onderwerp: tam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 23:48:59 MGT 2024