Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » halo
halo [boodskap #139871] Vr, 05 Augustus 2022 08:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Halo om die son.
'n Halo om die son.
halo
Afbreking: ha•lo


Selfstandige naamwoord: halo
Meervoud: halo's
Verkleinwoord: halo'tjie
Meervoud van verkleining: halo'tjies

Betekenis:
• 'n Kring van lig, soos om 'n hemelliggaam of om 'n persoon se kop in godsdienstige skilderye.

Gebruik:
• Jan Oort, 'n Nederlandse sterrekundige, het die galaktiese halo ontdek, 'n groep sterre wat buite die Melkweg se hoofskyf daarom wentel.

Sinoniem:
• korona
• ligkring
• stralekrans
• stralekroon

Vertaling:
Engels: halo
Nederlands: halo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vm.
Volgende onderwerp: diode
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 21:31:46 MGT 2024