Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kragwoord
kragwoord [boodskap #139603] So, 26 Junie 2022 10:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18827
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kragwoord
Afbreking: krag•woord
Samestelling: krag + woord


Selfstandige naamwoord: kragwoord
Meervoud: kragwoorde
Verkleinwoord: kragwoordjie
Meervoud van verkleining: kragwoordjies

Betekenis:
• Woord wat sterk emosie uitdruk.

Gebruik:
• Is donner 'n kragwoord of 'n vloekwoord?

Sinoniem:
• kragterm

Verwant:
• gevoelswoord
• pejoratief
• vloekwoord

Vertaling:
Engels: power word
Nederlands: krachtwoord, machtswoord

Nota:
• 'n Kragwoord is meestal nie so erg soos 'n vloekwoord nie, maar is steeds nie vir beleefde geselskap bedoel nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vloekwoord
Volgende onderwerp: wending
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 06:28:18 MGT 2024