Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konvulsie
konvulsie [boodskap #139596] Sa, 25 Junie 2022 17:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18830
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
konvulsie
Afbreking: kon•vul•sie


Selfstandige naamwoord: konvulsie
Meervoud: konvulsies

Betekenis:
• Krampagtige sametrekking en ontspanning van spiere wat tot onbeheerde skudding van die liggaam lei.

Gebruik:
Konvulsies is een van die simptome van 'n epileptiese aanval.

Sinoniem:
• stuiptrek
• stuiptrekking

Vertaling:
Engels: convulsion
Nederlands: convulsie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: damp
Volgende onderwerp: reeu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 13:15:05 MGT 2024