Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toneelspel
toneelspel [boodskap #139590] Vr, 24 Junie 2022 17:13
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18835
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toneelspel
Afbreking: to•neel•spel
Samestelling: toneel + spel


Selfstandige naamwoord: toneelspel
Meervoud: toneelspele
Verkleinwoord: toneelspelletjie
Meervoud van verkleining: toneelspelletjies

Betekenis:
• Die handeling van toneelspeel; rolspel.
• 'n Toneelstuk wat opgevoer word; toneelvertoning; toneelopvoering.

Gebruik:
• Sy het verskeie pryse vir haar toneelspel ingepalm.
• Watter toneelspel gaan die kinders die jaar opvoer?

Verwant:
• toneelspeler
• toneelspelery

Vertaling:
Engels: acting; play
Nederlands: toneelspel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teestel
Volgende onderwerp: emeritaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 08:05:58 MGT 2024