Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gespierd
gespierd [boodskap #139584] Vr, 24 Junie 2022 08:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gespierd
Afbreking: ge•spierd
Samestelling: ge- + spier + -d


Byvoeglike naamwoord: gespier, gespierd
Attributief: gespierde
Intensief: sterkgespierd

Betekenis:
• Met sterk ontwikkelde spiere.

Gebruik:
• Die liggaamsbouer is gespierd.

Sinoniem:
• atleties
• fiks
• fris
• potig
• sterk
• stewig
• stoer
• taai

Afgelei:
• gespierdheid

Vertaling:
Engels: muscular, brawny
Nederlands: gespierd

Nota:
• 'n Gespierde vrou is 'n amasone.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gomtor
Volgende onderwerp: liggaamsbouer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 16:03:18 MGT 2024