Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Afrikaanssprekend
Afrikaanssprekend [boodskap #138781] So, 23 Januarie 2022 19:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Afrikaanssprekend
Afbreking: A•fri•kaans•spre•kend
Samestelling: Afrikaans + sprekend


Byvoeglike naamwoord: Afrikaanssprekend
Attributief: Afrikaanssprekende

Betekenis:
• Wat Afrikaans praat.

Gebruik:
• Sy is Afrikaanssprekend.
• Ons woon in 'n Afrikaanssprekende gemeenskap.

Sinoniem:
• Afrikaanstalig

Afgelei:
• Afrikaanssprekende
• Afrikaanssprekendes

Vertaling:
Engels: Afrikaans-speaking
Nederlands: Afrikaanssprekend, Afrikaanstalig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: affodil
Volgende onderwerp: fataal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 18:53:45 MGT 2024