Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kotter
kotter [boodskap #138727] Sa, 15 Januarie 2022 20:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kotter
Afbreking: kot•ter


Selfstandige naamwoord: kotter
Meervoud: kotters
Verkleinwoord: kottertjie
Meervoud van verkleining: kottertjies

Betekenis:
• 'n Ligte, vinnige vaartuig, tradisioneel 'n seilskip met 'n met enkele mas en 'n aantal seile.

Gebruik:
• Die moderne kotter met dieselmotor word veral as vissersboot ingespan.

Vertaling:
Engels: cutter
Nederlands: kotter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sediment
Volgende onderwerp: genadig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 08:11:45 MGT 2024