Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pastoor
pastoor [boodskap #138715] Wo, 12 Januarie 2022 20:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pastoor
Afbreking: pa•stoor


Selfstandige naamwoord: pastoor
Meervoud: pastoors, pastore
Verkleinwoord: pastoortjie
Meervoud van verkleining: pastoortjies

Betekenis:
• 'n Predikant is sommige Christelike kerke.

Gebruik:
• Baie Protestantse kerke noem hul dominees pastore.

Afkorting:
• past.

Verwant:
• pastoraal
• pastoraat
• pastorie

Vertaling:
Engels: pastor, parish priest
Nederlands: pastoor

Nota:
• Van Latyn: "pastor", herder of skaapwagter.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vernuftig
Volgende onderwerp: vyandskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 10:40:00 MGT 2024