Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » siedaar
siedaar [boodskap #138704] Ma, 10 Januarie 2022 18:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
siedaar
Afbreking: sie•daar
Samestelling: sie(n) + daar


Tussenwerpsel: siedaar

Betekenis:
• Uitroep van verbasing oor die aanwesigheid of verskyning van iets.

Gebruik:
• Meng die resep se bestanddele saam en siedaar!

Vertaling:
Engels: there you are! lo and behold!
Franks: et voilà!
Nederlands: ziedaar!

Nota:
• Sametrekking van "sien" en "daar".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ordelik
Volgende onderwerp: aanloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 10:45:08 MGT 2024