Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleinmoedig
kleinmoedig [boodskap #138701] Ma, 10 Januarie 2022 06:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18630
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleinmoedig
Afbreking: klein•moe•dig
Samestelling: klein + moedig


Byvoeglike naamwoord: kleinmoedig
Attributief: kleinmoedige

Betekenis:
• Met min moed; nie baie braaf nie.

Gebruik:
• Laat ons dan nie vrees of kleinmoedig wees nie, ons Heer regeer.

Sinoniem:
• angstig
• bevrees
• lafhartig
• kleinhartig
• skroomhartig
• skroomvallig
• weifelend

Afgelei:
• kleinmoediges
• kleinmoedigheid

Vertaling:
Engels: faint-hearted, cowardly, lowly
Nederlands: kleinmoedig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: sielewroeging
Volgende onderwerp: onordentlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:29:34 MGT 2024