Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sielewroeging
sielewroeging [boodskap #138700] So, 09 Januarie 2022 13:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sielewroeging
Afbreking: sie•le•wroe•ging
Samestelling: siele + wroeging


Selfstandige naamwoord: sielewroeging
Meervoud: sielewroeginge, sielewroegings

Betekenis:
• 'n Saak wat interne konflik veroorsaak; iets waarmee 'n mens in jou siel mee worstel.

Gebruik:
• Die hoofkarakter beleef 'n morele krisis, 'n sielewroeging en selfverwyt oor die dood van haar enigste kind.

Vertaling:
Engels: torment of the soul, soul anguish
Nederlands: zielenangst, kwelling van de ziel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geregverdig
Volgende onderwerp: kleinmoedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 13:05:29 MGT 2024