Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lydsaamheid
lydsaamheid [boodskap #138697] So, 09 Januarie 2022 08:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lydsaamheid
Afbreking: lyd•saam•heid
Samestelling: lydsaam + -heid


Selfstandige naamwoord: lydsaamheid
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Toestand van geduld en stille berusting.

Gebruik:
• Maar die lydsaamheid moet tot volle verwerkliking kom, sodat julle volmaak en sonder gebrek kan wees en in niks kortkom nie. [Jakobus 1:4]

Sinoniem:
• berusting
• geduld
• gelatenheid
• lankmoedigheid
• passiwiteit
• toleransie
• verdraagsaamheid

Vertaling:
Engels: patience
Nederlands: lijdzaamheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdruk
Volgende onderwerp: nagvrees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 19:10:49 MGT 2024