Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huigelaar
huigelaar [boodskap #138033] Vr, 24 September 2021 12:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huigelaar
Afbreking: hui•ge•laar
Samestelling: huigel + -aar


Selfstandige naamwoord: huigelaar
Meervoud: huigelaars
Verkleinwoord: huigelaartjie
Meervoud van verkleining: huigelaartjies

Betekenis:
• Iemand wat huigel (voorgee om beter te wees as wat hy/sy werklik is).

Gebruik:
• 'n Mens kan nie 'n huigelaar vertrou nie.

Sinoniem:
• bedrieër
• fariseër
• geveinsde
• Judas
• leuenaar
• manteldraaier
• misleier
• opportunis
• pronker
• pretendent
• skelm
• skynheilige
• snob
• swendelaar
• valsaard
• tweegesig

Antoniem:
• huigelaarster

Vertaling:
Engels: hypocrite, canter
Nederlands: huichelaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vernieler
Volgende onderwerp: onvrugbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:17:58 MGT 2024