Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vernieler
vernieler [boodskap #138032] Vr, 24 September 2021 12:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vernieler
Afbreking: ver•nie•ler
Samestelling: verniel + -er


Selfstandige naamwoord: vernieler
Meervoud: vernielers

Betekenis:
• Iets of iemand wat dinge verniel (breek en beskadig).

Gebruik:
• Voëls wat op landerye wei word meestal as 'n vriend eerder as 'n vernieler beskou, omdat hulle insekte bo graan verkies.

Sinoniem:
• breker
• vandaal
• uitroeier
• verdelger
• verrinneweerder
• vernielal
• vernietiger
• verwoester

Vertaling:
Engels: destroyer, wrecker, demolisher
Nederlands: vernieler

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verniel
Volgende onderwerp: huigelaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 22:25:59 MGT 2024