Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verniel
verniel [boodskap #138031] Vr, 24 September 2021 12:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verniel
Afbreking: ver•niel


Werkwoord: verniel
Verlede tyd: het verniel

Betekenis:
• Om dinge te breek of te beskadig.

Gebruik:
• Moenie vir julle skatte op aarde bymekaarmaak waar mot en roes dit verniel en waar diewe inbreek en dit steel nie. [Matteus 6:19]

Spreekwoord:
• Dis die klein jakkalsies wat die wingerde verniel. [Dis klein foutjies wat groot moeilikheid maak.]

Sinoniem:
• beskadig
• breek
• misbruik
• ruïneer
• skend
• verinneweer
• verflenter
• verrinneweer
• verslons
• verwoes

Afgelei:
• vernielagtig
• vernielbaar
• vernielend
• vernieling
• vernielsiek
• vernielsug
• vernieler
• vernielery

Vertaling:
Engels: to destroy, ruin, wreck, spoil
Nederlands: vernielen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verpligting
Volgende onderwerp: vernieler
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 05:35:28 MGT 2024