Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verpligting
verpligting [boodskap #138030] Vr, 24 September 2021 11:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verpligting
Afbreking: ver•plig•ting
Samestelling: verplig + -ting


Selfstandige naamwoord: verpligting
Meervoud: verpligtinge, verpligtings
Verkleinwoord: verpligtinkie
Meervoud van verkleining: verpligtinkies

Betekenis:
• Iets waartoe 'n mens verplig is; wat jy moet doen.

Gebruik:
• Op ons wat sterk is rus die verpligting om die swakkeres te beskerm.

Sinoniem:
• aanspreeklikheid
• dwang
• onus
• plig
• obligasie
• verantwoordelikheid

Vertaling:
Engels: duty, obligation, burden
Nederlands: verplichting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wreedaard
Volgende onderwerp: verniel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 08:58:17 MGT 2024