Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jaarblad
jaarblad [boodskap #138018] Wo, 22 September 2021 19:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jaarblad
Afbreking: jaar•blad
Samestelling: jaar + blad


Selfstandige naamwoord: jaarblad
Meervoud: jaarblaaie
Verkleinwoord: jaarblaadjie
Meervoud van verkleining: jaarblaadjies

Betekenis:
• 'n Publikasie (boek of tydskrif) wat jaarliks uitgegee word.

Gebruik:
• Haar gedigte is in die skool se jaarblad gepubliseer.

Sinoniem:
• jaarboek

Verwant:
• dagblad
• maandblad
• weekblad

Vertaling:
Engels: annual publication
Nederlands: jaarblad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: molesmaker
Volgende onderwerp: tengerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 23:34:06 MGT 2024