Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taalgebruik
taalgebruik [boodskap #138015] Wo, 22 September 2021 18:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
taalgebruik
Afbreking: taal•ge•bruik
Samestelling: taal + gebruik


Selfstandige naamwoord: taalgebruik
Meervoud:

Betekenis:
• Die manier waarop 'n taal in verskillende situasies aangewend word (bv. formeel, informeel, argaïes, kwetsend, vulgêr, ens.)

Gebruik:
• Sulke kru taalgebruik hoort nie in kinderboeke nie.
• Hierdie roman maak ruim gebruik van humoristiese taalgebruik.

Vertaling:
Engels: use of language, linguistic usage, diction
Nederlands: taalgebruik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: protagonis
Volgende onderwerp: verteltyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 08:46:46 MGT 2024