Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » protagonis
protagonis [boodskap #138014] Wo, 22 September 2021 18:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
protagonis
Afbreking: pro•ta•go•nis


Selfstandige naamwoord: protagonis
Meervoud: protagoniste
Verkleinwoord: protagonissie
Meervoud van verkleining: protagonissies

Betekenis:
• Die sentrale karakter van 'n verhaal (belangrikste figuur en gewoonlik ook die held).

Gebruik:
• Die protagonis is gewoonlik 'n volronde, veelsydige karakter en die meeste verteltyd word aan hom of haar afgestaan.

Sinoniem:
• hooffiguur
• hoofkarakter
• hoofrolspeler

Antoniem:
• antagonis

Vertaling:
Engels: protagonist
Nederlands: protagonist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karaktereienskap
Volgende onderwerp: taalgebruik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:57:18 MGT 2024